All posts in Knormoer

Die liefdesoutjie (met resep)

Categories: Columns, Knormoer
Comments: No
lovers

“Wat is matchmaking in Afrikaans”, vra Hendrina? “Dis daai liefdesoutjie wat met sy pyl skiet”, antwoord Mielies terwyl sy haar pen se agterkant kou. Wetenskap is nie vir haar nie, maar die chemie van die liefde tiekel haar sedert haar Read more

Hurley Burley

Categories: Knormoer
Comments: No
Burlesque

Wat is Hurley Burley nou weer?” vra Hendrina vir Lana, haar oudste, terwyl haar voorkop plooi soos sy nadink. Die gesin is weer iewers heen oppad en soos elke keer as hulle ver ente ry, is die rit die platformt Read more

Sushi

Categories: Knormoer
Comments: No
OLYMPUS DIGITAL CAMERA

Nou die dag was my eerste jaareindfunksie in ‘n dekade by “The Cape Town Fismarket se “sushibar” in Port Elizabeth. Al wat ‘n Afrikaner is, weet al hoe proe Sushi, behalwe Hendrina. Terwyl ek vir die ander wag, sit ek Read more

Goue lokkies en die storkpartie

Categories: Knormoer
Comments: No
storkpartie

“Laat ek jou eers vertel van die storkpartie”, Goue Lokkies en ek sit op ‘n dag en tande tel in my kantoor: ”My tannie Baba het my ma laat weet ek moet haar skoondogter se ooivaarstee reël. Waarom weet ek Read more

Jakkalsies in die wingerd

Categories: Knormoer
Comments Off on Jakkalsies in die wingerd
Knormoer

Elke huis het mos sy jakkalsies. In die huis van die Blignauts is een besondere jakkals: Nie ’n rondloperkat wat die duur sitkamerbank merk nie, maar Pa, dier sekuriteitsman op patrollie. Ma Blignaut slaap snags lig, want kinders word naar Read more